SOETSUUR-BEET

SOETSUUR-BEET

Postby Selma Alberts » 01 Aug 2012 09:18

Vera Minnie

4 kop gaar beet, in blokkies gesny
6 opgehoopte el suiker
1 opgehoopte el maizena
2 el margarien
⅓ kop asyn
sout en pepper
⅓ kop water

Meng droe bestanddele en prut 5 minute.
Voeg beet by prut nog 15 minute.
Voeg margarien, sout en pepper by.
Roer deur.
Kan as slaai bedien word of warm as 'n groente.
Selma Alberts
 
Posts: 4229
Joined: 27 Jun 2011 16:17

Return to BEETSLAAI

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest