GESTOOFDE DROËVRUGTE

GESTOOFDE DROËVRUGTE

Postby Sandra Saayman » 21 Aug 2013 10:33

Adéle Stemmet

500 g gemengde droëvrugte
500 ml water
45 ml suiker
1 kaneelstok

Plaas al die bestanddele in 'n middelslag pot en laat prut vir sowat 20 minute tot vrugte sag is.
Sit warm voor saam met vla.
THANK GOD for what you have
TRUST GOD for what you need
Sandra Saayman
 
Posts: 7321
Joined: 08 Aug 2011 16:42

Return to DROËVRUGTEPOEDING

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest