INGELEGDE BEET

INGELEGDE BEET

Postby Selma Alberts » 25 Sep 2011 20:02

Ann Belling

Lewer 3 x 500 ml bottels.

1½ kg beet
¾ kop water
2¼ kop asyn
½ kop suiker

Kook beet tot gaar ongeveer 40 minute.
Verwyder skil en sny dun.
Meng intussen water, suiker en asyn in pot.
Bring tot kookpunt, en roer tot suiker opgelos is.
Voeg beet by en kook tot deurgekook.
Gooi in bottels tot oorlopensvol.
Plaas deksel op en seël.
Selma Alberts
 
Posts: 4224
Joined: 27 Jun 2011 16:17

Return to BEET

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest